Copper 360 mis sy noteringbeloftes, maar…

Jan Nelson, uitvoerende hoof van Copper 360 gesels oor hulle finansiële resultate.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.