Die rand bekruip R18/$

Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, bespreek die rand se beweging, kommoditeitsaandele en Sasol se aandeelprys.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.