Die regering verhoog nie invoertariewe op goedere uit die VSA nie

Johann Els, hoofekonoom, Old Mutual, bespreek Suid-Afrika se uitvoere en invoere.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.