Die rentekoers bly die hoogste in 15 jaar

Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die rentekoers.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.