Wallies Uys, hoof van spiritus by Heineken Beverages, bespreek hulle onlangse toekenning.
Om Podcasten
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.