FNB-kliënte koop Krugerrande dat dit klap

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth & Investments gesels oor 'n toename in die vraag na Krugerrande.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.