Na 310 dae is daar skielik weer beurtkrag

Die vryskutjoernalis, Antoinette Slabbert, verduidelik hooekom beurtkrag na 310 dae weer 'n verskyning maak.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.