Regsfirma in die sop oor ChatGPT

Ahmore Burger-Smidt van Werksmans Prokureurs gesels oor 'n regsfirma wat in die sop is oor ChatGPT.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.