Die volle verhaal

Send us a text Psalm 118:5,6 In my nood het ek na die Here geroep, die Here het my gebed verhoor en my bevry. Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen? Ons is voortdurend in ‘n stryd gewikkel. En wanneer ons in die middel van ‘n konfliksituasie is, dink ons ons moet ten alle koste wen. Die meeste van die kere is dit nie so belangrik nie, maar in die hitte van die stryd, voel dit lewensbelangrik. Waaroor wroeg jy op die oomblik? ’n Verhoudingskrisis, ’n fina...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.