Jou Beloning vir Jou Opregtheid

Send us a text Psalm 18:20-21 Hy lei my na veiligheid, en red my omdat Hy my liefhet. Die Here beloon my opregtheid; Hy vergoed my onskuld. Dit klink mos maklik om dít te doen, wat ons voor ons siel weet die regte ding is om te doen. Maar, as ons eerlik met onsself is, kan dit party dae baie uitdagend wees … veral as jy onder druk verkeer, of as die een of ander idioot jou nog kom ontstel ook... Ek weet nie wat jou omstandighede is nie, maar ek is ‘n baie besige mens. So, wanneer iemand...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.