‘n Vredesverklaring

Send us a text Romeine 5:1 God het ons dan nou vrygespreek deurdat ons glo. Daarom is daar nou vrede tussen ons en God deur ons Here Jesus Christus. Baie mense verstaan nie dat hulle baie emosionele energie mors deur van hul verlede te probeer vlug. Ek het dit self vir baie jare probeer doen. Wat van jou? Dit is uitmergelend om jou verlede; ja, om die dinge wat jy gedoen het en die verkeerde dinge, wat aan jou gedoen is, te probeer ontvlug. Dit is absurd. Jy wil nou ‘n gelukkige lewe...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.