Onrealistiese Verwagtinge

Send us a text Johannes 16:33 Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Sê my, watter begeertes koester jy vir jou onmiddellike toekoms? Jy het ongetwyfeld 'n paar goeie dinge in gedagte, nè? Dalk wil jy ontsnap van die druk en probleme van elke dag? Maar dinge werk nie altyd so uit nie, of hoe? Jy kry soms lag wanneer mense ingesuig raak deur swendelary op sosiale media wat beloof om...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.