Radikale Chirurgie Word Vereis

Send us a text Spreuke 28:13 Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. Die meeste van ons verstaan die verskil tussen reg en verkeerd. En daarom het ons begin om meer van die regte dinge te probeer doen. Net 'n bietjie meer regte dinge. Net 'n bietjie minder verkeerdes. Hopelik sal dit die oplossing wees. Stel jou vir 'n oomblik voor dat jy 'n kankergewas moet laat verwyder. Nouja, wil jy hê die chirurg moet 'n ...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.