Reis Vinnig of Reis Ver

Send us a text Spreuke 27:17 Yster slyp yster, vriende vorm mekaar. Spanwerk word orals opgehemel. Oral waar jy kyk – in suksesvolle maatskappye, sportspanne, kerke, gesinne... Dit is 'n wonderlike konsep, maar my maat, daardie mense in my maatskappy/kerk/gesin kan so 'n pyn in die nek wees! Die probleem met spanwerk is dat ons almal uit verskillende perspektiewe na sake kyk. En dan, wanneer almal na dieselfde saak kyk en dit op heeltemal verskillende maniere interpreteer... Toemaar jy ...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.