Suiwer Hoop

Send us a text 1 Johannes 3:3 Almal wat uit hierdie Christusverwagting leef, hou hulleself vlekkeloos soos Hy vlekkeloos is. (NLV) Die woorde "suiwerheid en reinheid" skep ‘n baie positiewe prentjie. Ons praat van suiwer goud, suiwer vreugde, maar het jy al ooit 'n mens ontmoet wat as ‘n ‘rein mens’ bestempel kan word? Iemand wie se diepste gedagtes en motiverings aan die eenkant 100% met sy woorde en dade aan die anderkant ooreenstem? Sulke mense is baie skaars. As jy dink aan die tip...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.