Vrede Begin By die Huis

Send us a text Eksodus 20:12 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee. Deesdae verskil die manier waarop kinders grootgemaak word, in baie dele van die wêreld, merkbaar van hoe dit in die verlede geskied het. En weet jy, in 'n groot mate is daardie veranderinge die kern van baie van die probleme wat ons vandag in die samelewing ondervind. Daar is absoluut geen twyfel daaraan dat baie kinders in die verlede verskriklik sleg beha...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.