Vrede in die Huis 101

Send us a text Genesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. Om deel van 'n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om deel van so ’n liefdevolle gesin te wees. Daar kom ook konflik. Daar kom ook stres. En soms verbrokkel selfs ‘perfekte’ gesinne. Wat die meeste van ons wil hê, is vrede in die huis. Daar is meer as genoeg druk, meer as genoeg konflik om...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.