Vrede ..of Geen Vrede Nie

Send us a text Jesaja 57:19 Dan sal hulle My weer loof. En hulle sal vrede hê almal van ver en naby. Want Ek sal hulle almal genees,” sê die Here. (NLV) My liewe aarde - dis oorlog net waar jy kyk! Volgens die webwerf OurWorldInData.org, is daar elke jaar minstens 150 gevalle van gewapende konflik aan die gang. Dit is meer as in vorige dekades; maar toe reeds was daardie getal selde minder as100 op ‘n slag. Dis ‘n lelike prentjie, nè! Deesdae praat almal oor Israel, die Oekraïne en die Mi...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.