Wees Heilig

Send us a text 1 Petrus 1:15,16 Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig! (NLV) Ek verwonder my oor die fantastiese prestasies wat top atlete behaal. Ek weet hulle sou dit nie sonder natuurlike talent kon doen nie, maar ek weet ook dat dit ongelooflike toewyding en harde werk van hulle vra. Die eerste mens wat die rekord vir die myl in onder vier minute verbeter het, was Roger...

Om Podcasten

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.