Absa se wortels strek baie verder terug as wat jy dink
Jaco le Roux van Absa gesels oor Absa se geskiedenis.
Om Podcasten
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.