Bitcoin spring tot ’n nuwe hoogtepunt

Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor bitcoin se nuwe hoogtepunt.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.