Daar is baie stertwinde vir SA en wêreldmarkte

Louis Niemand, beleggingsdirekteur by Ninety One gesels oor stertwinde vir SA en wêreldmarkte.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.