Die eerste windplaas lewer krag aan Sasol

Antoinette Slabbert, senior verslaggewer van Rapport gesels oor die Msenge Emoyeni-windplaas wat skoon energie aan Sasol lewer.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.