Die geskiedenis herhaal homself: Tariewe het ’n groot rol in die Groot Depressie gespeel

Dr Christie Viljoen, senior ekonoom van PwC, gesels oor die Groot Depressie.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.