Die rand amper by R18/$

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand, Transaction Capital se resultate, Coronation wat 'n dividend verklaar, en Alexforbes se handelsverklaring.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.