DIe SAID se gebruik van KI maak ’n positiewe verskil

Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, bespreek die voorlopige syfers vir die belastingjaar.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.