Een van die mees bizarre dae ooit op ons markte

Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital, sê pres. Donald Trump se opgemaakte formule vir tariewe was onverwags.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.