Exxaro wag vir Transnet-hervormings

Exxaro het vandag finansiële resultate bekendgemaak. Die omset is 5% hoër. Riaan Koppeschaar, waarnemende uitvoerende hoof en finansiële direkteur, bespreek die resultate.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.