FNB straks die Springbokke se nuwe hoofborg, en hulle gaan betáál

'Daar gaan teen Vrydag nog 'n naam of twee bekend gemaak word': Hendrik Cronjé – sportjoernalis, Rapport.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.