Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?

Leon van Nierop, legende in die rolprentbedryf en filmresensent gesels oor rolprentteaters in Suid-Afri

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.