GEPF-lede kry ’n 2.9% verhoging

Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by Ninety One, bespreek die verhoging van die staatspensioenfonds (GEPF).

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.