Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.