Konsepwetgewing dui steeds daarop dat BTW op 1 Mei styg

Charles de Wet, uitvoerende bestuurder van ENSafrica, bespreek die nuwe belasting op toegevoegde waarde (BTW).

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.