Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, bespreek die markte se reaksie op die begrotingsrede.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.