Markte, wêreldwyd, bly onder druk vandag

Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die algehele indeks, die rand se beweging, Sun International se aankondiging, AVI se finansiële resultate, en sy verwagtinge vir die begrotingsrede.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.