Meer geboue word klaargemaak in vergelyking met verlede jaar

Dr Roelof Botha, politieke ekonoom gesels oor Afrimat de konstruksie-indeks.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.