Meer ouers moet kinders se studies met persoonlike lenings finansier

Sean van Zyl, finansiële beplanner by Old Mutual gesels oor hoe ouers hulle kinders se studies moet finansier.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.