Nerina Visser kyk so na aandele in 2025

Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor aandele in 2025.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.