Nie alle werkers het meer dieselfde beskerming nie

Vanaf môre gaan die arbeidsregte vir werknemers met hoër inkomste verander. Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, verduidelik wat dit behels.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.