Nog ‘n honderd winkelsentrums beplan vir die volgende drie jaar

Erwin Rode, uitvoerende hoof van Rode Genote gesels oor winkelsentrums in Suid-Afrika.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.