Ontmoet die Jongboer van die jaar

Dean Barnard van Oppie Plaas Boerdery gesels oor sy boerdery en die toekenning wat hy ontvang het.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.