Parlement: Groen of rooi lig vir die begrotingsraamwerk

Dawie Boonzaaier van Rapport deel sy insigte oor vandag se debat oor die nasionale begroting.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.