Petrolprysstyging dalk net ‘n druppel in die emmer

Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep gesels oor die petrolprys.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.