PPC lê 'n fondament in die Wes-Kaap

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor PPC se nuwe aanleg en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie se planne om die staalbedryf te beskerm.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.