Redefine wil hê die verkiesing moet nou klaarkry, sodat instandhouding kan begin

Leon Kok, bedryfshoof van Redefine Properties gesels oor die groep se finansiële resultate.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.