Reuse daling in kakoa-produksie jaag sjokoladepryse op

Kakaopryse het onlangs met 180% gestyg. Pierre le Roux, eienaar van Sengi Kakao gesels oor die impak wat dit inhou.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.