Suid-Afrikaanse aandele sak skerp terug saam met wêreldmarkte
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, gesels oor dir markte.
Om Podcasten
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.