Transnet se reis met klippe en korrupsie besaai

Prof Jan Havenga, direkteur by die Gain Groep en emeritus professor aan die Universiteit van Stellenbosch gesels oor Transnet.

Om Podcasten

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.